Gunner Wright (gebore 26 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), The Losers (2010), J. Edgar (2011), en Underwater (2019).

Filmografie Rolprente 2009: G.I. Joe: The Rise of Cobra 2010: The Losers 2011: J. Edgar 2011: Love 2014: Highway to Dhampus 2015: I Am Alone 2018: The Pinch 2019: Underwater

Televisierolprente 2016: House of Darkness

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu