Tom Wright (gebore 29 November 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marked for Death (1990), Murder at 1600 (1997), en Barbershop (2002), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).

Filmografie Rolprente 1979: Red Italy 1980: Underground U.S.A. 1989: Vietnam War Story: The Last Days 1990: Marked for Death 1996: Playing Dangerous 2 1997: Murder at 1600 1999: Funny Valentines 2001: Layover 2002: Barbershop 2002: Contagion 2002: The Keyman 2006: Striking Range 2008: The Imposter 2011: Rift 2014: Sin Verite 2015: Where Have All the Fathers Gone Walkaway Joe

Televisiereekse 1989: Seinfeld 1995: Extreme 1998: Martial Law 2017: Web of Spies

Video's 2013: The Making of Broken Blood 2016: The Road to Dover

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu