Trevor Wright is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shelter (2007), The Social Network (2010), en 2001 Maniacs: Field of Screams (2010).
Filmografie Rolprente 2007: Shelter 2009: Vicious Circle 2010: The Social Network 2010: 2001 Maniacs: Field of Screams
Video's 1989: Paula Abdul: Forever Your Girl 2004: MXP: Most Xtreme Primate
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu