Mark Wystrach is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Just My Luck (2006) en Road to Red (2016), en in die televisiereekse Passions (1999) en Kamen Rider: Dragon Knight (2008).

Filmografie Rolprente 2006: Just My Luck 2016: Road to Red 2017: Johnny Christ

Televisiereekse 1999: Passions 2008: Kamen Rider: Dragon Knight

Video's 2017: Midland: Drinkin' Problem

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's