Hudson Yang (gebore 24 Oktober 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Sisterhood of Night (2014) en in die televisiereekse Liv and Maddie (2013) en Fresh Off the Boat (2015).
Filmografie Rolprente 2014: The Sisterhood of Night
Televisiereekse 2013: Liv and Maddie 2015: Fresh Off the Boat
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003