Anton Yelchin (Russies: Антон Ельчин) (11 Maart 1989 – 19 Junie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hearts in Atlantis (2001), Star Trek (2009), Like Crazy (2011), en Green Room (2015). Hy het gely aan sistiese fibrose; die feit is egter eers na sy dood bekend gemaak.
Filmografie Rolprente 2000: A Man Is Mostly Water 2001: 15 Minutes 2001: Along Came a Spider 2001: Hearts in Atlantis 2001: Delivering Milo 2004: House of D 2005: Fierce People 2006: Alpha Dog 2007: Charlie Bartlett 2008: Middle of Nowhere 2009: Star Trek 2009: Terminator Salvation 2010: Memoirs of a Teenage Amnesiac 2011: Like Crazy 2011: You and I 2011: The Beaver 2011: Fright Night 2011: From Up on Poppy Hill 2013: Odd Thomas 2014: Dying of the Light 2014: Rudderless 2014: 5 to 7 2014: Burying the Ex 2015: Green Room 2015: The Driftless Area 2016: Star Trek Beyond 2016: Porto 2017: Rememory 2017: We Don't Belong Here 2017: Thoroughbreds 2019: Love, Antosha (Amerikaanse dokumentêre film wat geregisseer en vervaardig is deur Garret Price. Die film handel oor die lewe en loopbaan van Yelchin)
Televisiereekse 2004: Huff 2015: IMDb Originals 2016: Trollhunters: Tales of Arcadia
Televisierolprente 2004: Jack
Video's 2002: Remembering 'Hearts in Atlantis 2005: ''Building the 'House of D 2007: A Cautionary Tale: The Making of 'Alpha Dog' 2012: Like Crazy: Deleted Scenes 2012: Like Crazy: Alternate Scenes 2015: Behind the Scenes: Dying of the Light 2016: Oscars and Ulcers: The Production History of 'High Noon'''
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu