Jade Yorker (gebore 16 Junie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente He Got Game (1998), Music of the Heart (1999), Prime (2005), en Gridiron Gang (2006).

Filmografie Rolprente 1998: He Got Game 1999: Music of the Heart 2002: Bomb the System 2005: Prime 2006: Gridiron Gang 2010: Code Blue 2018: Three-Sixty (360)

Televisiereekse 2017: Chase Street 2018: Cases

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu