Lee Thompson Young (Columbia (Suid-Carolina), 1 Februarie 1984 – Los Angeles, 19 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights (2004) en The Hills Have Eyes II (2007), en in die televisiereekse The Famous Jett Jackson (1998) en Rizzoli & Isles (2010).

Filmografie Rolprente 2004: Friday Night Lights 2007: The Hills Have Eyes II

Televisiereekse 1998: The Famous Jett Jackson 2006: South Beach 2010: Rizzoli & Isles

Televisierolprente 2001: Jett Jackson: The Movie 2004: Redemption: The Stan Tookie Williams Story

Video's 2007: Exploring the Hills: The Making of 'The Hills Have Eyes 2'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu