Tyler Young (gebore 17 Desember 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Polaroid (2019) en in die televisiereekse Code Black (2015) en Eyewitness (2016).

Filmografie Rolprente 2019: Polaroid

Televisiereekse 2013: The Avatars 2015: Code Black 2016: Eyewitness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu