Karl Yune (gebore 16 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), Speed Racer (2008), en Real Steel (2011), en in die televisiereeks Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid 2005: Forbidden Warrior 2007: Hers 2008: Speed Racer 2011: Real Steel

Televisiereekse 2012: Arrow 2018: FraXtur

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu