Antonio Zarro is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bird in a Cage (1987) en Amoranza.
Filmografie Rolprente 1987: Bird in a Cage Amoranza
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu