Anthony Zerbe (gebore 20 Mei 1936) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Omega Man (1971), Papillon (1973), Licence to Kill (1989), en The Matrix Reloaded (2003).

Filmografie Rolprente 1970: The Liberation of L.B. Jones 1970: They Call Me Mister Tibbs! 1971: The Omega Man 1972: The Strange Vengeance of Rosalie 1973: Papillon 1975: Up from the Ape 1975: Rooster Cogburn 1978: Who'll Stop the Rain 1986: Opposing Force 1987: Steel Dawn 1989: Licence to Kill 2003: The Matrix Reloaded 2003: Behind the Broken Words 2016: The Investigation

Televisiereekse 1973: Harry O 1977: The Red Hand Gang 1989: The Young Riders

Televisierolprente 1972: The Hound of the Baskervilles 1973: She Lives! 1980: The Seduction of Miss Leona 1987: Independence 1988: Memories of Manon 1994: Treasure Island: The Adventure Begins

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu