Dan Ziskie is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventures in Babysitting (1987), War of the Worlds (2005), Eight Below (2006), en The Rebound (2009).

Filmografie Rolprente 1987: Adventures in Babysitting 2005: War of the Worlds 2006: Eight Below 2009: The Rebound

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu