Steve Zissis (gebore 17 Desember 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cyrus (2010), Jeff, Who Lives at Home (2011), en Her (2013), en in die televisiereeks Togetherness (2015).

Filmografie Rolprente 2008: Baghead 2009: Prototype 2010: Cyrus 2011: Jeff, Who Lives at Home 2012: The Do-Deca-Pentathlon 2013: Her Cruella

Televisiereekse 2015: Togetherness 2017: I'm Sorry

Televisierolprente 2009: Sunday Morning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu