Michael Zegen is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Frances Ha (2012) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010), The Walking Dead (2010), en The Marvelous Mrs. Maisel (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Frances Ha

Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2010: The Walking Dead 2017: The Marvelous Mrs. Maisel

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu