Rick Yune (gebore 22 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious (2001), Die Another Day (2002), Ninja Assassin (2009), en Olympus Has Fallen (2013).

Filmografie Rolprente 2001: The Fast and the Furious 2001: The Fence 2002: Die Another Day 2008: The Fifth Commandment 2009: Ninja Assassin 2013: Olympus Has Fallen Somebody's Girl The Crown of Rebels

Video's 2002: The Making of 'The Fast and the Furious''' 2008: Alone in the Dark II''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu