Nick Zano (gebore 8 Maart 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Final Destination (2009) en 10 Years (2011), en in die televisiereekse What I Like About You (2002) en Arrow (2012).
Filmografie Rolprente 2009: The Final Destination 2011: 10 Years 2011: Scents and Sensibility 2013: Lost Luck
Televisiereekse 2002: What I Like About You 2002: Movie House 2006: Why Can't I Be You? 2011: Happy Endings 2012: Arrow 2015: One Big Happy 2015: Minority Report
Televisierolprente 2005: Everything You Want 2009: Operating Instructions 2011: Desperately Seeking Santa
Video's 2005: Behind the Scenes of Everything You Want? 2008: Joy Ride 2: Dead Ahead
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu