Vincent Young (gebore 4 Junie 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Escape Plan 2: Hades (2018) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990), JAG (1995), en NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 2018: Escape Plan 2: Hades 2018: What Death Leaves Behind American Zealot 3 Days Rising

Televisiereekse 1990: Beverly Hills, 90210 1995: JAG 2003: NCIS 2017: Chase Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965