John Lloyd Young is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jersey Boys (2014) en in die televisiereekse Law & Order (1990), Glee (2009), en Vegas (2012).
Filmografie Rolprente 2009: Oy Vey! My Son Is Gay!! 2014: Jersey Boys
Televisiereekse 1990: Law & Order 2009: Glee 2012: Vegas
Video's 2010: The Word Is Love
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975