Aaron Yonda (gebore 19 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Splu Urtaf Show (1993), Super Shooter (2005), Chad Vader: Day Shift Manager (2006), en Beer and Board Games (2010).
Filmografie Rolprente Scare Me
Televisiereekse 1993: The Splu Urtaf Show 2005: Super Shooter 2005: Channel 101: The Musical 2006: Chad Vader: Day Shift Manager 2006: McCourt's in Session 2006: Fun Rangers 2010: Beer and Board Games 2010: Stupid for Movies 2010: Bad Movie Theatre 2011: Skyrim for Pimps 2012: Welcome to the Basement 2014: Rated RPG
Video's 2005: Uncle Jimmy's Fuck Farm 2006: Chad Vader 2012: Christopher Walkenthrough
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu