Steven Wright (gebore 6 Desember 1955) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reservoir Dogs (1992), So I Married an Axe Murderer (1993), en Natural Born Killers (1994), en in die televisiereeks Louie (2010).

Filmografie Rolprente 1992: Reservoir Dogs 1993: So I Married an Axe Murderer 1994: Natural Born Killers 2015: Aside from That

Televisiereekse 1980: Lenny Clarke's Late Show 1987: Trying Times 1991: Comics Only 2001: The Downer Channel 2010: Louie 2016: Horace and Pete

Televisierolprente 2003: The Curse of the Bambino 2012: Bonnaroo Music Festival

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu