Timothy Woodward Jr. is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traded (2016), Gangster Land (2017), Hickok (2017), en American Violence (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Redefining Love 2013: Finders Keepers: The Root of All Evil 2013: Blackout 2014: 7 Faces of Jack the Ripper 2014: Throwdown 2015: Dead Ringer 2015: Gnome Alone 2015: SWAT: Unit 887 2015: Checkmate 2015: Operator 2015: 4Got10 2016: Traded 2016: Decommissioned 2016: WEAPONiZED 2017: Gangster Land 2017: Hickok 2017: American Violence 2018: Prom Night Gilded Cage Silencer
Televisiereekse 2005: Palmetto Pointe 2007: Grand Strand 2008: Whittaker Bay 2010: Hollywood East
Video's 2010: Butchered 2013: Crush
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs