Ben Woolf is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Woggie (2012) en Haunting Charles Manson (2014), en in die televisiereekse Dexter (2006) en American Horror Story (2011).

Filmografie Rolprente 2012: Woggie 2013: Dead Kansas 2014: Haunting Charles Manson

Televisiereekse 2006: Dexter 2011: American Horror Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu