Michael-Leon Wooley (gebore 29 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dreamgirls (2006), The Princess and the Frog (2009), en Premium Rush (2012).
Filmografie Rolprente 2006: Dreamgirls 2009: The Princess and the Frog 2012: Premium Rush
Televisiereekse 2010: Ugly Americans 2012: Bravest Warriors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse aktiviste Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu