Thomas Mills Wood (gebore 19 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Under Siege (1992), The Fugitive (1993), Apollo 13 (1995), en U.S. Marshals (1998).

Filmografie Rolprente 1992: Under Siege 1993: The Fugitive 1995: Apollo 13 1997: Ulee's Gold 1998: U.S. Marshals

Televisierolprente 1997: Close to Danger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu