Blake Woodruff is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), Cheaper by the Dozen 2 (2005), en Whisper (2007), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).
Filmografie Rolprente 2003: Cheaper by the Dozen 2005: Cheaper by the Dozen 2 2007: Whisper
Televisiereekse 1973: The Young and the Restless
Televisierolprente 2004: Mr. Ed
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995