Frank Wood (* Mei 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thirteen Days (2000), Michael Clayton (2007), The Taking of Pelham 123 (2009), en St. Vincent (2014).
Filmografie Rolprente 2000: Thirteen Days 2004: King of the Corner 2004: The Undeserved 2007: Michael Clayton 2007: The Favor 2009: The Taking of Pelham 123 2009: The Missing Person 2014: St. Vincent Inside Fighter
Televisiereekse 2007: Flight of the Conchords
Video's 1999: Side Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu