BD Wong (gebore 24 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jurassic Park (1993), Mulan (1998), en Jurassic World (2015), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015).
Filmografie Rolprente 1992: Escape from China 1993: Jurassic Park 1994: Men of War 1997: Seven Years in Tibet 1998: Mulan 1998: Slappy and the Stinkers 2012: White Frog 2015: Jurassic World
Televisiereekse 1994: All-American Girl 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2012: Awake 2015: Mr. Robot 2016: Lego Jurassic World: The Indominus Escape 2016: Mr. Robot Digital After Show
Televisierolprente 2007: Marco Polo
Video's 2004: Mulan 2 2015: Welcome to 'Jurassic World'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu