Jimmy Wong (gebore 28 Maart 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Dies at the End (2012) en Dude Bro Party Massacre III (2015), en in die televisiereekse Video Game High School (2012) en RocketJump: The Show (2015).

Filmografie Rolprente 2012: John Dies at the End 2013: Dean Slater: Resident Advisor 2015: Dude Bro Party Massacre III

Televisiereekse 2010: Secret Weapon 2011: Cinema & Spice 2012: Video Game High School 2013: How to Bake It in Hollywood 2013: Fast Food Heights 2013: Tending with Nicole 2014: Misscliks D&D Demigods 2014: 16-Bit High School 2015: RocketJump: The Show 2015: Huge on the Tube 2017: Polaris Primetime

Video's 2016: Warcraft IRL

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu