Chris Wood (gebore 14 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), The Carrie Diaries (2013), Supergirl (2015), en Containment (2016).
Filmografie Rolprente Canard
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2013: The Carrie Diaries 2015: Supergirl 2016: Containment
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu