Kirk B. R. Woller is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Minority Report (2002), Hulk (2003), Poseidon (2006), en Resident Evil: Extinction (2007).

Filmografie Rolprente 2001: Killer Me 2002: Minority Report 2002: Hometown Legend 2003: Hulk 2006: Poseidon 2006: Midnight Clear 2007: Resident Evil: Extinction

Televisiereekse 1993: Angel Falls

Televisierolprente 2004: Arnold Schwarzenegger: A VH1 Popumentary 2005: Locusts: The 8th Plague

Video's 2004: Boa vs. Python

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu