Henry Wolfe (Gummer), gebore 13 November 1979, is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Good Shepherd (2006), Julie & Julia (2009), Terri (2011), en A Good Old Fashioned Orgy (2011). Hy is die seun van Meryl Streep.

Filmografie Rolprente 2006: The Good Shepherd 2009: Julie & Julia 2011: Terri 2011: A Good Old Fashioned Orgy 2011: Wolfe with an E

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu