Russell Wolfe is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Me Again (2012), The Mark (2012), Apostle Peter and the Last Supper (2012), en God's Not Dead (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Hidden Secrets 2007: The Wager 2012: Me Again 2012: The Mark 2012: Apostle Peter and the Last Supper 2013: This Is Our Time 2013: The Book of Esther 2013: The Mark: Redemption 2013: Revelation Road 2: The Sea of Glass and Fire 2013: The Book of Daniel 2014: God's Not Dead 2014: Revelation Road: The Black Rider 2014: Redeemed 2015: Dancer and the Dame 2016: God's Not Dead 2
Video's 1993: Karate Warrior 6 2009: In the Blink of an Eye 2011: Run On
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu