Joe Whyte (gebore 18 April 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Emperor's New Groove (2000), Chicken Little (2005), en Meet the Robinsons (2007).
Filmografie Rolprente 2000: The Emperor's New Groove 2005: Chicken Little 2007: Meet the Robinsons 2017: The Last Captain
Video's 1989: Assault of the Party Nerds
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu