Josh Wiggins (gebore 2 November 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hellion (2014), Max (2015), Mean Dreams (2016), en Walking Out (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Hellion 2015: Max 2016: Mean Dreams 2016: Lost in the Sun 2017: Walking Out 2018: Giant Little Ones
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu