Steven Wiig (gebore 30 Desember 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Into the Wild (2007) en Milk (2008), en in die televisiereeks Looking (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Into the Wild 2008: Milk
Televisiereekse 2014: Looking
Video's 2006: The Amazing Adventures of Pleaseeasaur
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu