James Wilder is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zombie High (1987) en 3 Holes and a Smoking Gun (2014), en in die televisiereekse Melrose Place (1992) en Models Inc. (1994).

Filmografie Rolprente 1987: Zombie High 1988: Murder One 1988: State Park 1992: Prey of the Chameleon 1997: Nevada 1997: Allie & Me 1998: Charades 1998: Ivory Tower 2000: Closing the Deal 2001: Burning Down the House 2001: Heart of Stone 2001: Face Value 2001: Touched by a Killer 2003: Mind Games 2014: 3 Holes and a Smoking Gun Against the Odds

Televisiereekse 1992: Melrose Place 1993: Route 66 1994: Models Inc.

Televisierolprente 1987: Cracked Up 1988: Shades of Love: Midnight Magic 1993: Night Owl 1994: Confessions: Two Faces of Evil 1994: Tonya & Nancy: The Inside Story 1996: A Face to Die For 1996: To Love, Honor and Deceive 1997: Our Mother's Murder 2006: The Perfect Marriage 2018: In the Blink of an Eye

Video's 1987: The Unknown Comedy Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu