Cress Williams (gebore 26 Julie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fallen (1998), Never Been Kissed (1999), en In Your Eyes (2014), en in die televisiereeks Black Lightning (2018).

Filmografie Rolprente 1995: The Doom Generation 1998: Fallen 1999: Never Been Kissed 2014: In Your Eyes

Televisiereekse 1997: Leaving L.A. 2005: Close to Home 2011: Hart of Dixie 2018: Black Lightning

Televisierolprente 1996: Rolling Thunder 1997: Home Invasion 2000: Masquerade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu