Hal Williams (14 Desember 1934 – 15 Julie 2026) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Guess Who (2005) en Flight (2012), en in die televisiereekse Sanford and Son (1972) en 227 (1985).
Filmografie Rolprente 1980: On the Nickel 2005: Guess Who 2012: Flight
Televisiereekse 1972: Sanford and Son 1975: On the Rocks 1981: Private Benjamin 1981: Thirsty Workers 1985: 227
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu