Melvin Williams is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wire (2002) en American Gangster (2006).

Filmografie Televisiereekse 2002: The Wire 2006: American Gangster

Televisierolprente 2010: The Walter Hawkins Tribute Concert

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu