Micah Stephen Williams (gebore 16 Februarie 1991) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bruce Almighty (2003) en in die televisiereeks Good Luck Charlie (2010).
Filmografie Rolprente 2003: Bruce Almighty
Televisiereekse 2010: Good Luck Charlie 2011: Roadies 2015: The Exclusive
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu