Tyler James Williams is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unaccompanied Minors (2006), Dear White People (2014), en Detroit (2017), en in die televisiereeks Everybody Hates Chris (2005).

Filmografie Rolprente 2006: Unaccompanied Minors 2014: Dear White People 2017: Detroit

Televisiereekse 2005: Everybody Hates Chris 2012: Go On 2016: Criminal Minds: Beyond Borders 2016: RePlay

Televisierolprente 2010: Our Show 2012: Let It Shine 2014: The 8th Annual CNN Heroes: An All-Star Tribute Whiskey Cavalier

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu