Chase Williamson (gebore 7 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Dies at the End (2012), Sparks (2013), en The Guest (2014), en in die televisiereeks Video Game High School (2012).
Filmografie Rolprente 2011: Thank You for Judging 2012: John Dies at the End 2013: Sparks 2014: The Guest 2016: SiREN 2016: Beyond the Gates 2017: Cabaret of the Dead 2017: Camera Obscura 2018: Artik
Televisiereekse 2012: Video Game High School 2014: Complete Works 2015: RocketJump: The Show 2016: I Ship It
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu