Gregory Alan Williams (gebore 12 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Remember the Titans (2000).

Filmografie Rolprente 2000: Remember the Titans 2008: Grapes on a Vine 2009: 4 Minutes 2011: Slice 2011: Slice 2 2014: Hero 2014: Unspoken Words 2014: The Town Inside 2016: Bad Girl 2017: Slaw 2018: Created Equal 2018: Freshman Year 2019: My Brother's Keeper Mouthpiece The B Team Rugged Heart Jubilee Daughters The World We Make

Televisiereekse 1989: Baywatch 1995: Baywatch Nights 1998: Healthy Kids 2008: Know Your Heritage: Black College Quiz 2010: Past Life 2011: Necessary Roughness

Televisierolprente 1996: No One Would Tell 2005: Locusts 2014: Marry Us for Christmas 2015: To Hell and Back 2016: Merry Christmas, Baby

Video's 2016: Beat Street Resurrection

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu