Wiley Wiggins (gebore 6 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dazed and Confused (1993), Love and a .45 (1994), The Faculty (1998), en Waking Life (2001).
Filmografie Rolprente 1993: Dazed and Confused 1994: Love and a .45 1998: The Faculty 2001: Waking Life 2001: Frontier 2009: Sorry, Thanks 2013: Computer Chess
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu