Isiah Whitlock jr. (13 September 1954 - 30 Desember 2025) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 25th Hour (2002), Cedar Rapids (2011), en Pete's Dragon (2016), en in die televisiereeks The Wire (2002).
Filmografie Rolprente 2002: 25th Hour 2006: Kettle of Fish 2011: Cedar Rapids 2012: Why Stop Now? 2013: Newlyweeds 2013: Home 2016: Pete's Dragon 2018: Lost Holiday
Televisiereekse 2002: The Wire 2015: The Whitlock Academy 2016: Jay & Pluto
Televisierolprente 2016: Charity Case
Video's 2017: Cars 3: Legendary
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu