Mitchell Whitfield (gebore 8 September 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Cousin Vinny (1992), Best Men (1997), en TMNT (2007), en in die televisiereeks Transformers: Robots in Disguise (2014).

Filmografie Rolprente 1992: My Cousin Vinny 1997: Best Men 1997: I Love You, Don't Touch Me! 2001: Amy's Orgasm 2007: TMNT

Televisiereekse 1995: Minor Adjustments 1997: Head Over Heels 2004: W.I.T.C.H. 2009: Movies You May Have Missed 2014: Transformers: Robots in Disguise 2015: Goldie and Bear 2017: Vampirina

Televisierolprente 1999: Sealed with a Kiss 2005: East of Normal, West of Weird

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu