Richard Tanne (gebore 4 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Southside with You (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Mischief Night 2014: Worst Friends 2016: Southside with You Dominion The Roman Midnight Untitled Richard Tanne Project Vienna

Televisiereekse 2011: Cinema Cool

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu