Lewis Tan is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Deadpool 2 (2018) en in die televisiereekse Into the Badlands (2015), Iron Fist (2017), en Wu Assassins (2019).

Filmografie Rolprente 2009: Sacrifice 2018: Deadpool 2 The Alexander Handsome Chronicles: The Curse of the Monarch's Head

Televisiereekse 2013: The Girlfriend 2015: Into the Badlands 2015: Mortal Kombat X: Generations 2017: Iron Fist 2019: Wu Assassins

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu