Geoff Stults (gebore 15 Desember 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), The Break-Up (2006), en She's Out of My League (2010), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).
Filmografie Rolprente 2002: King's Highway 2002: Nantucket 2005: Wedding Crashers 2006: The Break-Up 2009: I Hope They Serve Beer in Hell 2010: She's Out of My League 2011: L!fe Happens 2014: The Opposite Sex 2017: Unforgettable 2017: High Low Forty
Televisiereekse 1996: 7th Heaven 2007: October Road 2010: Happy Town 2012: The Finder 2012: Ben and Kate 2014: Enlisted 2015: The Odd Couple
Televisierolprente 2003: Untitled Jenny McCarthy Project 2010: Most Likely to Succeed 2014: Cuz-Bros 2016: The Kicker
Video's 2010: Hot for Teachers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu